Die Boodskap

Josua 18:12 Die Boodskap (DB)

Hulle noordelike grens het by die Jordaan begin en loop dan al met die hang noord van Jerigo langs. Dan draai dit weswaarts oor die bergagtige gebied tot in die Bet-Awenwoestyn.

Josua 18

Josua 18:5-18