Die Boodskap

Josua 15:3 Die Boodskap (DB)

Van daar af het dit suid van Skerpioenpas af geloop verby in die rigting van die Sinwoestyn. Dan strek dit suid verby Kades-Barnea, oor Gesron en op in die rigting van Addar. Daar swaai dit dan na Karka toe.

Josua 15

Josua 15:1-4