Die Boodskap

Josua 15:10 Die Boodskap (DB)

Van Baäla af sirkel dit in ’n westelike rigting na die berg Seïr toe, oor die noordelike hang van die berg Jearim na Kesalon toe en dan af na Bet-Semes en van daar af verder na Timna toe.

Josua 15

Josua 15:4-14