Die Boodskap

Josua 13:31 Die Boodskap (DB)

Ook die helfte van Gilead en koning Og se koninklike hoofstede in Basan, naamlik Astarot en Edreï. Dit is die gebied wat die een helfte van die nageslag van Makir seun van Manasse, gekry het.

Josua 13

Josua 13:28-33