Die Boodskap

Josua 10:5 Die Boodskap (DB)

Toe het hierdie vyf Amoritiese konings, die konings van Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon, hulle magte saamgesnoer en Gibeon aangeval.

Josua 10

Josua 10:1-12