Die Boodskap

Josua 10:27 Die Boodskap (DB)

Met sononder is hulle op Josua se bevel van die bome afgehaal en in die grot gegooi waarin hulle vroeër weggekruip het. Die ingang van die grot is toe met groot klippe toegepak as ’n blywende herinneringsteken.

Josua 10

Josua 10:25-36