Die Boodskap

Josua 10:12 Die Boodskap (DB)

Op die dag waarop die Here aan Israel die oorwinning oor die Amoriete gegee het, het Josua voor die manskappe vir die Here hulp gevra en gesê: “Son, staan asseblief stil oor Gibeon en maan, oor die vallei van Ajalon.”

Josua 10

Josua 10:9-20