Die Boodskap

Jesaja 9:5 Die Boodskap (DB)

Daar is vir ons ’n Kind gebore! Dit is ’n Seun wat aan ons gegee is! Hy sal oor ons regeer en sy koninklike titels sal wees: Spesiale Raadsman, God wat sterk is, Ewige Vader, Koning van Vrede.

Jesaja 9

Jesaja 9:1-9