Die Boodskap

Jesaja 8:3 Die Boodskap (DB)

’n Ruk later het my vrou swanger geword. Die kind wat gebore is, was ’n seun. Die Here het toe vir my gesê: Noem hom: “Plunder-en-Roof-is-Naby,”

Jesaja 8

Jesaja 8:1-12