Die Boodskap

Jesaja 7:1 Die Boodskap (DB)

In die tyd toe koning Agas (hy was die seun van Jotam en die kleinseun van Ussia) koning van Juda was, het koning Resin van Sirië en koning Peka van Israel (hy was Remalja se seun) Jerusalem aangeval. Die aanval het egter misluk.

Jesaja 7

Jesaja 7:1-11