Die Boodskap

Jesaja 66:20 Die Boodskap (DB)

Hulle sal almal terugbring van julle volk wat tussen die nasies bly. Hulle sal daardie mense soos ’n offer na die tempel in Jerusalem bring. Hulle sal op perde en waens, drastoele, muile en kamele na Jerusalem toe terugkom, sê die Here. Dit sal wees soos wanneer Israel hulle graanoffers in spesiale houers na die tempel toe bring.

Jesaja 66

Jesaja 66:14-21