Die Boodskap

Jesaja 66:2 Die Boodskap (DB)

Ek het self alles gemaak sodat alles aan My kan behoort, sê die Here. Ek hou daarvan om mense te sien wat nederig is, wat jammer is oor hulle sonde en respek het vir My.

Jesaja 66

Jesaja 66:1-7