Die Boodskap

Jesaja 65:9 Die Boodskap (DB)

Ek sal vir Jakob kinders laat oorbly. Daar sal uit Juda mense oorbly wat die berggedeeltes sal erf. Die mense wat Ek vir My uitkies, sal die land besit. Hulle wat vir My lewe, sal daar gaan woon.

Jesaja 65

Jesaja 65:1-14