Die Boodskap

Jesaja 65:23 Die Boodskap (DB)

Hulle sal hulle nie hoef besig te hou met dinge wat geen voordeel bring nie. Hulle sal nie kinders vir die ongeluk grootmaak nie. Die Here sal hulle en hulle kinders voorspoedig maak.

Jesaja 65

Jesaja 65:13-24