Die Boodskap

Jesaja 65:19 Die Boodskap (DB)

Ek gaan vreugde hê aan Jerusalem. Ek gaan bly wees oor die mense wat daar woon. Daar sal nooit weer in die stad iemand gehoor word wat huil of iemand wat treur nie.

Jesaja 65

Jesaja 65:14-25