Die Boodskap

Jesaja 65:13 Die Boodskap (DB)

Omdat dit gebeur het, sê my Heer, die Here, sal hulle wat aan My getrou gebly het, hulle versadig eet. Maar julle sal honger bly. Hulle sal genoeg hê om te drink. Julle sal dors bly. Hulle sal vrolik wees en julle sal treurig wees.

Jesaja 65

Jesaja 65:8-18