Die Boodskap

Jesaja 65:1 Die Boodskap (DB)

Ek was bereid om die gebede te verhoor van mense wat nog nie eens tot My gebid het nie. Ek was reg dat hulle My in die hande kon kry as hulle maar net na My wou soek. Ek sou vir ’n volk sê wat nie eens tot My wil bid nie: Hier is Ek!

Jesaja 65

Jesaja 65:1-2