Die Boodskap

Jesaja 64:6 Die Boodskap (DB)

Ons het almal geword soos ’n ding wat niemand meer wil hê nie. Alles wat ons gedink het reg is, is maar soos vuil klere. Ons almal is soos blare wat van die boom afval en saam met die wind weggewaai word.

Jesaja 64

Jesaja 64:5-8