Die Boodskap

Jesaja 60:5 Die Boodskap (DB)

Wanneer jy sien wat gebeur, gaan jy van blydskap straal. Jou hart sal opgewonde begin klop.Die seehandelaars sal met jou begin besigheid doen. Die rykdom van die wêreld sal na jou toe begin vloei.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-15