Die Boodskap

Jesaja 60:21 Die Boodskap (DB)

Almal van jou volk sal doen wat reg is. Die land sal vir altyd aan hulle behoort. Hulle sal die plante wees wat Ek self daar geplant het. Ek het hulle met my hande gemaak sodat hulle eer aan My kan gee.

Jesaja 60

Jesaja 60:16-22