Die Boodskap

Jesaja 60:2 Die Boodskap (DB)

Dit is donker in die wêreld. Daar is duisternis onder die volke. By jou laat die Here dit egter lig wees. Hy is by jou. Hy maak lig vir jou dat jy ook ’n lig kan wees.

Jesaja 60

Jesaja 60:1-3