Die Boodskap

Jesaja 60:19 Die Boodskap (DB)

Jou lig sal gedurende die dag nie meer van die son af kom nie. Jy sal nie meer afhanklik wees van die maan wat in die nag skyn nie. Die Here self sal vir altyd jou lig wees. Jou God sal oor jou skyn.

Jesaja 60

Jesaja 60:13-22