Die Boodskap

Jesaja 59:2 Die Boodskap (DB)

Dit is oor julle oortredings dat Hy niks van julle wil weet nie. Julle en julle God het vreemd geword vir mekaar. Julle sonde het gemaak dat Hy die rug vir julle gedraai het. Hy wil nie eers meer na julle luister nie.

Jesaja 59

Jesaja 59:1-12