Die Boodskap

Jesaja 59:15 Die Boodskap (DB)

Die waarheid het weggeraak. Iemand wat probeer om kwaad te vermy word daarvoor vervolg.Die Here het gesien wat gebeur. Dit is vir Hom heeltemal verkeerd dat daar nie meer geregtigheid onder ons is nie.

Jesaja 59

Jesaja 59:6-16