Die Boodskap

Jesaja 59:10 Die Boodskap (DB)

Ons loop soos blindes voel-voel teen ’n muur. Ons tas rond soos mense sonder oë. Ons val oor ons voete asof ons in die donker loop terwyl dit helder dag is. Tussen mense wat springlewendig is, is ons soos dooie lyke.

Jesaja 59

Jesaja 59:1-17