Die Boodskap

Jesaja 57:9 Die Boodskap (DB)

Jy het olie aan jou gesmeer en reukwater aangesit om vir die afgod Molek te offer. Jy het ver gaan soek vir ander gode tot wie jy kan bid. Jy het selfs in dieptes onder die aarde gaan soek.

Jesaja 57

Jesaja 57:8-16