Die Boodskap

Jesaja 57:18 Die Boodskap (DB)

Ek het gesien wat toe met hulle gebeur het. Ek sal hulle weer herstel. Ek sal hulle teruglei en alles weer regmaak. Ek sal hulle wat huil, kom troos.

Jesaja 57

Jesaja 57:12-21