Die Boodskap

Jesaja 54:9 Die Boodskap (DB)

Ek het in Noag se tyd belowe dat Ek nooit weer ’n watervloed oor die aarde sal laat kom nie. Ek belowe nou net so dat Ek nie weer in woede teen jou sal uitbars en jou straf nie.

Jesaja 54

Jesaja 54:1-12