Die Boodskap

Jesaja 54:14 Die Boodskap (DB)

Daar sal geregtigheid in die stad wees.Jy hoef nie bang te wees dat ander julle sal kom onderdruk nie. Niemand sal naby jou kom om jou skrik te maak nie.

Jesaja 54

Jesaja 54:9-17