Die Boodskap

Jesaja 53:2 Die Boodskap (DB)

Sy dienaar het onverwags na vore begin kom. Hy was soos ’n boomwortel wat dit regkry om in droë grond te groei. Daar was niks aan hom wat hom opvallend gemaak het nie. Daar was nie iets aan sy voorkoms wat vir ons mooi was nie.

Jesaja 53

Jesaja 53:1-9