Die Boodskap

Jesaja 52:11 Die Boodskap (DB)

Gee pad uit Babel uit. Kom weg daar. Moenie aan iets vat wat vir die Here onaanvaarbaar is nie. Dié wat die tempelgereedskap dra, moet hulle afsonder vir die Here. Hulle moet wegkom uit Babel uit.

Jesaja 52

Jesaja 52:3-15