Die Boodskap

Jesaja 5:8 Die Boodskap (DB)

Dit sal maar sleg gaan met die mense wat huis na huis opkoop sodat daar nie plek oorbly vir ander mense om in te bly nie. Julle palm al die plase in en bou vir julle huise daarop sodat julle die alleeneienaars van al die grond kan wees.

Jesaja 5

Jesaja 5:2-10