Die Boodskap

Jesaja 5:29 Die Boodskap (DB)

Hulle oorlogskrete klink soos jong leeus wat met ’n gebrul op hulle prooi afstorm. Hulle gryp die prooi en sleep hulle sonder teëstand weg, sonder dat iemand dit kan keer.

Jesaja 5

Jesaja 5:24-30