Die Boodskap

Jesaja 5:20 Die Boodskap (DB)

Dit sal swaar gaan met dié wat sê verkeerd is reg en reg is verkeerd, wat van die donker lig wil maak en van die lig donker. As iets bitter is, sê hulle dit is soet en as dit soet is, noem hulle dit bitter.

Jesaja 5

Jesaja 5:16-23