Die Boodskap

Jesaja 5:10 Die Boodskap (DB)

’n Tien hektaar wingerd sal skaars 21 liter wyn oplewer en op ’n land waar daar ses sakke saad gesaai is, sal net een sak vol koring geoes word.

Jesaja 5

Jesaja 5:8-12