Die Boodskap

Jesaja 49:26 Die Boodskap (DB)

Jou vyande sal onder mekaar veg. Hulle sal dronk word van die bloed wat vloei. Almal sal dan weet dat dit Ek, die Here, is wat julle bevry en julle red. Ek is die sterk God van Jakob.

Jesaja 49

Jesaja 49:22-26