Die Boodskap

Jesaja 49:20 Die Boodskap (DB)

Die kinders wat gedurende die tyd van die wegvoering in ander lande gebore is, sal dan by jou kom kla: “Hier is nie genoeg plek vir ons om te bly nie. Gee vir ons meer plek om te bly.”

Jesaja 49

Jesaja 49:16-25