Die Boodskap

Jesaja 49:13 Die Boodskap (DB)

Die lug daar bo moet juig. Die aarde hier onder moet jubel. Die berge moet sing van vreugde. Die Here het sy volk nuwe moed gegee. Hy was jammer vir hulle omdat hulle so swaarkry.

Jesaja 49

Jesaja 49:12-21