Julle spog daarmee dat julle in God se stad Jerusalem bly. Julle sê graag die God van Israel staan agter julle. Julle sê die Here wat die hemelse magte aanvoer, is aan julle kant.