Die Boodskap

Jesaja 48:14 Die Boodskap (DB)

Kom almal hier bymekaar. Kom luister wat Ek sê. Was daar een van die gode wat vir julle gesê het dat Ek ’n man gaan kies wat Babel gaan aanval? Hy sal met die Galdeërs maak soos Ek besluit het.

Jesaja 48

Jesaja 48:11-17