Die Boodskap

Jesaja 47:15 Die Boodskap (DB)

Die mense met wie jy jou ophou, met wie jy van jongs af te doen het, sal elkeen sy eie koers vat. Nie een van hulle gaan jou uit jou probleme uithelp nie.

Jesaja 47

Jesaja 47:10-15