Die Boodskap

Jesaja 47:13 Die Boodskap (DB)

Jy hou jou graag op met voorspellings. Jy het mense wat die hemelruim bestudeer. Hulle neem die sterre waar. Hulle voorspel elke maand vir jou wat met jou gaan gebeur. Laat hulle jou nou bevry.

Jesaja 47

Jesaja 47:9-15