Die Boodskap

Jesaja 46:9 Die Boodskap (DB)

Laat julle gedagtes teruggaan na alles wat lankal al gebeur het. Ek is tog mos die enigste God. Daar is nie nog ’n ander een buiten My nie.

Jesaja 46

Jesaja 46:7-12