Die Boodskap

Jesaja 46:13 Die Boodskap (DB)

Die bevryding is baie naby. Ek sal nie lank wag voor Ek julle verlos nie. Ek sal Sion red. Ek sal vir Israel wys hoe wonderlik Ek is.

Jesaja 46

Jesaja 46:5-13