Die Boodskap

Jesaja 45:3 Die Boodskap (DB)

Ek gee vir jou die skatte wat in donker plekke bewaar word, die rykdom wat weggesteek word. Ek doen dit vir jou sodat jy kan weet dat dit Ek, die Here, die God van Israel is wat jou geroep het om te regeer.

Jesaja 45

Jesaja 45:1-10