Die Boodskap

Jesaja 45:20 Die Boodskap (DB)

Laat almal uit die ander nasies wat moes vlug, nou bymekaarkom. Laat hulle hier na My toe kom. Die mense wat beelde ronddra wat van hout gemaak is, is baie dom. Hulle aanbid gode wat niemand kan bevry nie.

Jesaja 45

Jesaja 45:19-25