Die Boodskap

Jesaja 45:18 Die Boodskap (DB)

Die Here het die lug gemaak. Net Hy is God. Hy het die aarde gemaak. Hy het dit nie gemaak dat dit moet leeg staan nie, maar dat mense daarop kan woon. Hy sê: Ek is die Here. Daar is nie nog ’n ander God ook nie.

Jesaja 45

Jesaja 45:15-23