Die Boodskap

Jesaja 44:5 Die Boodskap (DB)

Die een sal sê: “Ek behoort aan die Here.”Die ander sal sê: “Ek is ’n afstammeling van Jakob.”Nog ’n ander een sal op sy hand skryf: “Die Here s’n.” En ’n ander een sal homself ’n Israeliet noem.

Jesaja 44

Jesaja 44:1-14