Die Boodskap

Jesaja 44:28 Die Boodskap (DB)

Ek beveel Kores om koning te wees. Hy moet alles laat gebeur wat Ek wil hê. Hy moet opdrag gee dat Jerusalem weer opgebou word en dat die tempel se fondament weer gelê moet word.

Jesaja 44

Jesaja 44:23-28