Die Boodskap

Jesaja 44:25 Die Boodskap (DB)

Ek wys hoe verkeerd mense is wat die toekoms voorspel. Ek maak die fortuinvertellers belaglik. Ek wys vir dié wat dink dat hulle verstandig is hoe dwaas hulle eintlik is. Ek laat dié wat dink dat hulle slim is, insien hoe dom hulle werklik is.

Jesaja 44

Jesaja 44:20-28